MS
Maryna S

1 reviews | Active since Oct 2021

31 Mar 2022, 10:38

Kry nie waarvoor ek betaal het nie

Ons het die Boere Wifi laat installeer en soos ek kan agterkom doen hulle als deur Morclick. Vanaf die wifi geinstalleer was het ons nie ons 10mbps lyn gekry waarvoor ons betaal het nie. Ons het 'n paar keer gebel en met hul tegnikuste gepraat. Dan het hulle verstellings gedoen wat ons lyn dan net weer vir 'n paar uur "herstel" maar dan val die lyn net weer tot onder die 4mbps. Die tegnikus het self gesê as dit nie regkom nie, dan moet ons kanselleer. Ek het toe gekanselleer, en toe kry ek 'n invoice van R2800 +_ vir die kansellasie. Ek het verskeie kere vir hulle ge-email en whatsapp gestuur waar ek genoem het dat ek nie die kansellasie fooi gaan betaal nie, want ek het nie die produk gekry waarvoor ek betaal het nie. Toe word ek gedrei met die volgende email: Morclick Billing Fri, Mar 11, 3:09 PM to Craig, Umair, me

Good Day No problem, your account will be handed over for collection and you will be blacklisted and have a negative credit rating on your name.

Kind Regards ****ha Naidoo Debtors Email Address : ******* cid:[email protected]

Toe ek reply "What about the payments that I already did and did not get the service that I paid for. you also did not deliver on the contract. What am I to do about that?

Niks verder van hulle gehoor nie en die kansellasie fooi is van ons rekening af.

0
Replies (0)