CH
Caroline H

1 reviews | Active since Jan 2021

13 Jan 2021, 17:25

Internet Plesier

Ek het onlangs ernstige probleme met my internet by Morclick gehad. Die span mense wat my bygestaan het, was briljant en het regtig moeite gedoen om my te help. Dankie

0
Replies (1)
MorClick Satellite Internet Solutions
MorClick Satellite Internet Solutions's reply21 Jan 2021, 16:56
Official
 Hi Caroline :-) Dankie dat u die tyd geneem het om u vriendelike resensie te gee. Ons is verheug dat u gelukkig is! Lekker dag verder! Die MorClick Span.

Best regards,