L
Lauren
1 reviews | Active since Apr 2026
02 Apr 2026, 10:59
Middag Franco hoop d...
Middag Franco hoop dit gn goed ...ek Wil net Baie dankie SE vir jou aandeel dat my claim goedgekeur was...God is goed...ek will Vir jou SE dat j het j goudstuk van persoon(Maurice) op jou span...waardeer Hom asseblief 🙏 kliente diens is key tot sukses...deur Maurice sal jule besigheid geseend wees...met sy persoonlikheid en dat Hy sy kliente hoog op prys stel....Hy is I Groot aanwins Vir webuy cars...j het goud in Hom...ek waardeer opreg sy goeie kliente diens...Baie dankie...hoop hierdie boodskap sal Hom Nog ver bring in die besigheid en dat Di eienaars verwittig sal word ...deur i dankbare kliente...Baie dankie..lauren
Helpful (0)
Replies (0)0
Replies (0)