AS
Anika S

1 reviews | Active since Mar 2021

27 Mar 2021, 09:32

SLEGSTE DIENS

SLEGSTE DIENS wat ons al ooit ontvang het! Mens betaal vir sekere spoed lyne wat jy glad nie ontvang nie, bestuur nooit beskikmaar om met jou te praat nie en niemand kom uit na huis om probleme op te los nie

0
Replies (0)