MP
Maryke P

1 reviews | Active since Jan 2021

13 Jan 2021, 18:33

George by home connect

Ek het nou net met George geprt hy het my vinnig gehelp en die internet vinnig reggekry. Jy verdien n verhoging. Dankie vir jou puik diens. Daar kort meer mense soos jy in die wereld

0
Replies (1)
Home-Connect
Home-Connect's reply18 Jan 2021, 09:37
Official
Good day Maryke . Thank you for the great review .