LB
Lize B
1 reviews | Active since May 2022
04 May 2022, 14:08
Very Poor Service from Herotel
Ek het Herotel probeer ****ak in verband met wi-fi konneksie wat foutief is. Die operateur was ongeduldig en glad nie behulpsaam nie. Vereis heeltyd rekening besonderhede. Ons het nie 'n rekening by hulle nie. Hul gebruik 'n stuk van ons plaas se grond vir hul toring en daarvoor kry ons wi-fi konneksie in ruil. Die probleem is steeds nie uitgesorteer nie.
Helpful (0)
Replies (0)0
Replies (0)