MO
Morne O
1 reviews | Active since May 2022
02 May 2022, 20:03
Truecom Herotel is USELESS!!
Ek kan ongelukkig nie minder as 1 ster gee nie! Ek is gatvol gekla en aanhoudend emails en whatsapps stuur om packet loss probleme uit te sorteer. Dit vat hierdie ouens WEKE om terug te kom na jou toe, indien dit ooit gebeur!!! USELESS is nie die woord nie... Ek kan nie meer nie. As daar enigsins support was en ek kon antwoorde kry, sou dit dalk makliker wees om te verstaan, maar die totale "lack" van kommunikasie is heeltemal onaanvaarbaar. Moenie Truecom Herotel gebruik nie, julle gaan julle geld mors!!!
Helpful (0)
Replies (0)0
Replies (0)