AVJ
Adré Van Jaarsveld
1 reviews | Active since May 2022
25 May 2022, 07:58
SWAK MET N HOOFLETTER
Hier kan jy maar vergeet van goeie diens. Elke dan en wan is die internet stadig. Staff is 8 uit 10 kere arrogant oor die foon. Twee uit elke 10 kere sal hulle jou dalk terug bel as jy technical support bel. Meer as een keer al n ticket nommer gekry vir n call wat ek gelog het dan kom niemand terug na jou toe nie. Teen die tyd kook jou bloed al en as jy dan soos n draak tekere gaan, kry jy nog minder uit die mense.
Helpful (0)
Replies (0)0
Replies (0)