I
Ina

1 reviews | Active since May 2025

21 May 2025, 12:45

My naam is Ina du Plessis

My naam is Ina du Plessis. Soos enige Suid Afrikaner sukkel ons daagliks sonder internet. Ek wil net se dat Evotel - Citi Tech die beste is. Spesiale dank aan Farren Gomes wat tot laat in die aand gebel het om ons te help en ook aan Jaundrea Van Zyl. Julle twee is goud werd vir die maatskappy ons waardeer julle flink en vriendelike diens opreg. Hou so aan. Groete Marius & Ina du Plessis

0
Replies (1)
Evotel South Africa
Evotel South Africa's reply21 May 2025, 12:57
Official
Baie dankie vir die positiewe resensie Ina. We pride ourselves on excellent customer service. We a happy to be a part of your family and we will be there to support you when you are having trouble. Anytime.