NP
Nicolaas P

1 reviews | Active since Jul 2013

12 Oct 2017, 08:14

Onbevoegte personeel

<p>Op 4 Oktober 2017 het hulle my gebel en 'n Vodacom Smart S+ ****rak aangebied teen R149/m. My huidige ****rak met Vodacom het 'n paar maande gelede verval en ek het dus 'n maand tot maand ****rak met Vodacom gehad. Die ****rak het my R209/m gekos. Elite Mobile se aanbod was R149/m, dubbel die lugtyd wat ek huidig ontvang, dubbel die data wat ek huidig ontvang en ook dubbel die sms wat ek huidig ontvang. Ek woon op die platteland en dit het my gespaar om na die naaste stad te ry om die ****rak te hernu en het nadat ek die konsultant verskeie kere gevra het of dit my net R149/m gaan kos ingestem. Ek het nou op Vodacom se webwerf gaan kyk en gesien dat my rekening sover vir Oktober R863.07 is, daar is goed op my rekening wat ek nie wou he nie en ook nie wil he nie. Ek sukkel om iemand in die hande te kry wat my kan help. Kan julle help?</p>

0
Replies (2)
Elite Mobile
Elite Mobile's reply12 Oct 2017, 09:11
Official

Good day,

Thank you for your inquiry, you will be contact by an escalations agent shortly.

Kind Regards, Elitemobile

Best regards,

Elite Mobile
Elite Mobile's reply18 Oct 2017, 16:00
Official

Good day Mr. Du Plessis

Kindly be advised as per your telephonic conversation, you need to call Vodacom account department *** and they will be able to assist you with inquiry.

Kind Regards, Elitemobile

Best regards,