BE
Betsie E

1 reviews | Active since Mar 2015

29 Jul 2016, 19:39

Elite mobile agente mislei kliente

<p>Ek is op 20/7/16 deur 'n telebemarker misled en belowe 'n tablet en R99 is al wat Ek kwansuis sou betaal per maand. Toe Ek die email ontvang vir my order was die bedrag R248. Ek het die email dadelik geantwoord en kanselleer en gesê om nie die pakkie te stuur, die be marker het gesê dat Ek die pakkie nie hoef te ontvang sou Ek anders besluit. Hulle het wel die pakket ver send wat Ek geweier het om te ontvang en is terug ge neem deur koerier. Nou sukkel Ek om die bestselling gekanselleer te kry en dit Bly by beloftes en geen bevestiging dat die bedrag nie afgetrek sal word op die eerste en bevestiging dat dit gekanselleer is. Hoop iiemand kan help om die probleem opgelos te kry. Waarskuwing aan ander sit die foon neer as iemand van elite mobile iets aan jou wil smous want dit Gaan jou trippel kos as wat hulle kastig aanbied.</p> <p>groete Betsie Eybers</p>

0
Replies (1)
Elite Mobile
Elite Mobile's reply30 Jul 2016, 04:58
Official

Thank you for your enquiry. An escalation agent will phone you shortly.

Kind Regards Elitemobile Team