CF
Christo F
1 reviews | Active since Dec 2017
12 Dec 2017, 11:36
They use nice words but dont keep to it
Cell direct het my ge****ak om n TELKOM ****rak uit teneem ek het vir hulle gese ek gaan op vakansie en dat ek nie beskikbaar sal wees vir aflewering nie na 13 de nie toe belowe hulle my dat hulle n special del sal doen op die 12 de of 13 de vandag toe ek hulle ****ak het hulle nog niks gedoen nie en se net vir my sorry die pakkie sal nie betyds by my kan wees nie
Helpful (0)
Replies (0)0
Replies (0)