DP
Davelina P
1 reviews | Active since Aug 2017
01 Jun 2023, 12:04
Swak diens en valse advertensie
Ek het 2maande terug aansoek gedoen vir fibre na vele oproepe en elke keer beloftes is da nog steeds geen lyn of enige ooroepe nie ek moes betaal vir aflewerings koste van die roeter wat al n maand terug af gelewer is maar niks gebeur nog steeds nie ek moet elke dag bel en elke keer is dit ander verskonings en dan is die persoon ook so on behulpsaam want dit is amper huis toe gaan tyd my rek nr by hulle is 273301 maar ek is jammer ek kan nie wag vir hulle nie want ek sou nie aansoek gedoen het vir fibre as ek dit nie nodig gehad het nie
Helpful (0)
Replies (0)0
Replies (0)