1 reviews | Active since Sept 2016

01 Apr 2017, 18:33

Dishonest 3 Month Data Rol*****

The following is an email conversation between me and Axxess. The matter is also now repported to *******ion Watch:

From: Johan Kriel ********** />Sent: Wednesday, February 22, 2017 5:18 PM
To: support; accounts; hosting; lines; shipping
Subject: Re: 3 Month Rol*****

Aan die persoon wat my vroeër vanmiddag (22/2/2017) gebel het in verband met die "3 Months Rol*****", ****ak my asseblief op my epos-adres sodat albei van ons 'n rekord het van wat tussen ons gekommunikeer word.

Groete
Johan Kriel

On 23/02/2017 10:00, Ruan Coetzee wrote:

Goeie dag Mnr Kriel,

Dit was ek, Ruan Coetzee wat u gister ges***el het.

Hoe kan ek help?

From: Johan Kriel ********** />Date: Thursday, 23 February 2017 at 11:10 AM
To: User ********** />Subject: Re: FW: 3 Month Rol*****

Goeie Môre Ruan

Dankie dat jy my weer ge****ak het.

Eerstens wil ek verskoning vra vir my gedrag op die foon. Ek het nie verwag dat julle my gaan bel nie en jy het my onkant betrap.

Ek sal egter verkies dat ons voortaan eerder per epos kommunikeer, vir twee redes: 1) Ons sal dan albei ’n rekord hê van wat tussen ons gekommunikeer word, en 2) ek sal nie geforseer word om te moet praat voordat ek die geleentheid gehad het om my antwoord eers te oordink nie.

Ek wil ook net noem dat ek nie sodanig kwaad is oor hoe julle die “rol*****” hanteer nie. Daar is maniere om daarby verby te kom, hoewel met baie moeite van my kant af. Die rede waarom ek regtig kwaad is, is omdat julle my op Facebook geblok het net omdat ek ander gebruikers op die waarheid daarvan attent maak. Ek is seker daar is van julle kliënte wat geld verloor omdat hulle onder die indruk verkeer dat hierdie “ro*****” van julle ’n normale rol***** is. En dit is nie regverdig teenoor daardie kliënte nie.

Wat die "ro*****" self betref, kom ons kyk so daarna. Ek koop elke Saterdag tien tamaties by die suppermark, want ek gebruik gemiddeld nege tamaties per week, maar soms meer. As ek nou hierdie Saterdag nog twee tamaties oor het gaan ek nog steeds tien koop, want dit is goed om altyd 'n bietjie reserwe te hê vir 'n noodgeval. Maar ek gaan mos tog nie die vars tamaties opgebruik voor ek die twee ouer tamaties gebruik nie, ek gaan die oudstes eerste gebruik voordat hulle vrot word, en daarna gaan ek eers die nuwe vars tamaties begin gebruik.

Presies dieselfde beginsel behoort te geld (en geld wel by alle ander diensvers******s waar ek voorheen was) vir 'n data rol*****. Ek behoort die geleentheid te hê om verlede maand se oorskiet te gebruik voordat dit vrot word (m.a.w. verval), en voordat ek enige vars data begin gebruik. Ek het immers alreeds verlede maand daarvoor betaal, en ek sal baie graag daarvan gebruik wil maak voordat dit vrot word.

Die manier wat julle die sogenaamde "rol*****" toepas dwing my egter om eers al my vars tamaties op te gebruik (selfs al moet ek meer tamaties eet as wat ek nodig het) voordat ek die tamaties wat naby aan vrot is mag gebruik sodat ek nie verniet daarvoor betaal het nie. En nou het ek ook nie eens meer vars tamaties oor vir 'n reserwe vir volgende week nie.

Ek gee nie om dat julle dit so toepas nie (soos ek gesê het, daar is maniere om dit te bestuur sodat ek nie betaal vir data wat ek nie gebruik nie). Maar dan moet julle dit net asseblief duideliker maak in julle advertensies, en dit nie as "how cool is that" adverteer nie. Dit is nie cool om jou kliënte om die bos te lei nie.

Groete
Johan Kriel

On 23/02/2017 16:14, Ruan Coetzee wrote:

Hi Johan,

Dankie vir die epos. Ek waardeer die verskoning en verstaan presies wat meneer bedoel.

Die tamatie vergelyking maak 100% sin. Enigste verskil is, ons verkoop nie tamaties nie.

Die data-industrie is ongelukkig ‘n baie onregverdige industrie waar meeste dienstevers******s alle ongebruikte data laat verval aan die einde van elke maand.

Sover ek weet is Axxess nogsteeds die enigste diensteverksaffer in Suid Afrika wat ons kliente die kans gee om hulle ongebruikte data vir 3 maande te stoor.

Sal graag will weet by watse diensvers******s meneer voorheen was wat ook “rol*****” gebied het?

Ons het duisende kliente wat die diens sedert 2014 gebruik en ons bedank vir die feit dit hulle enige ongebruikte data later kan gebruik. Ons bied ook tans die goedkoopste 3G data in die land (R29 vir 500MB) met “Free SIM delivery” Asgevolg van al die voordele, kan ek met trots sê dat ons die laaste 2 jaar as die Beste-Internet-Dienstevers****** in SA gekroon is. Ons het eerlikwaar niks om weg te steek nie en al die feite is op ons webwerf - https://www.axxess.co.za/data-rol*****

Ek stem ook saam dat dit miskien beter sou wees as mens eers die ongebruikte data kon gebruik en weer die nuutste data laaste, maar dit is nie hoe die sisteem werk nie. Op die einde van die dag is die 3-month rol***** ‘n “free value added feature” wat niemand anders bied nie. Ons glo ook nie daarin om mense vas te teken in 12/24 of 36 maande ****rakte nie. In ander woorde, ons forseer niemand om die diens te gebruik nie.

Ek is jammer om te hoor dat ons Sosiale Media span meneer op Facebook geblok het, maar hulle kry gereeld aanvalle van mense wat in meeste gevalle deur die opposisie betaal word om Axxess se naam op Facebook te skend. Dit rig onnodige skade aan die handelsmerk wat hulle so vining as moontlik moet probeer stop. In hierdie geval is dit nie die saak nie, en ek sal vra dat hulle meneer weer unblok.

Ons kliente beteken die wêreld vir ons en ons sal altyd ons bes brobeer om meneer gelukkig te hou!

****ak my asseblief as meneer in die toekoms enige vrae of hulp nodig het. Laat weet my ook gerus indien u enige voorstelle het wat ons die “rol*****” kan noem ;-)

Vriendelike groete,

Ruan Coetzee – **********

From: Johan Kriel ********** />Date: Friday, 24 February 2017 at 8:37 AM
To: User ********** />Subject: Re: 3 Month Rol*****

Ruan

Tamaties is eintlik maar net so ’n “onregverdige industrie” as die data-industrie. Dit word ook maar vrot na ’n sekere tyd as jy dit nie gebruik nie. Dit is juis waarom jy jou oudste tamaties eerste gebruik. Die enigste regtige verskil is dat internet-data nie nodig het om vrot te word nie. Die enigste rede waarom klaar betaalde ongebruikte data verval is sodat julle diensvers******s meer geld uit julle kliënte kan maak. Stry!?

Voor 2011 was Comtel my diensvers******, en by hulle het ek ’n normale een maand rol***** gehad. Die rol***** data was altyd eerste gebruik en daarna die nuwe data. En ek het permanent een maand se nood-reserwe gehou. Hulle was egter nie mobiel nie en van 2011 tot 2013 het ek van MTN gebruik gemaak. By hulle het ek ’n normale een maand rol***** gehad. Die rol***** data was altyd eerste gebruik en daarna die nuwe data. En ek het permanent een maand se nood-reserwe gehou. Hulle het my egter ingedoen toe my ****rak na twee jaar hernu moes word. Daarna het ek van Vodacom gebruik gemaak tot 2015. By hulle het ek ’n normale een maand rol***** gehad. Die rol***** data was altyd eerste gebruik en daarna die nuwe data. En ek het permanent een maand se nood-reserwe gehou. Hulle het my egter verskeie kere ingedoen en ek het nie weer die ****rak hernu nie. In 2015 het ek ’n 50Gb voorafbetaalde simkaart by Cell C gekoop wat ek binne ’n jaar kon gebruik en was daar dus geen rol***** betrokke nie. Dit was nogal ’n baie goeie en bekostigbare pakket, maar die Cell C ontvangs was meeste van die tyd vrot hier in Clanwilliam. Ek het nooit eens kans gekry om die hele 50 Gb op te gebruik nie. Toe het ek Axxess ontdek en behalwe vir julle kamma rol***** het ek nog nooit enige probleem gehad met julle nie.

So al my vorige diensvers******s het nog al die jare ’n regte rol***** aangebied waar van toepassing. Ek kan nie meer onthou waar nie, maar ek het selfs op ’n stadium ’n twee maande rol***** gehad. Dit het bloot beteken dat ek toe twee maande se data in reserwe kon hou, maar ek het nooit eens daarvan gebruik gemaak nie, want een maand se reserwe is oorgenoeg. As daardie diensvers******s nou nie meer daardie ro*****s aanbied nie is dit met die uitsluitlike doel om die gebruikers in te loop.

So ek is jammer om dit te sê, maar ek glo jou eenvoudig nie as jy beweer dat julle duisende kliënte het wat julle bedank vir die feit dat hulle hul eie data waarvoor hulle alreeds klaar betaal het mag gebruik. Daar bestaan eenvoudig nie sulke stok-dom mense op hierdie Aarde nie. Julle rol***** is geen “free value added feature” nie, dit verminder die waarde van julle diens.

Dit maak nie vir my saak wat julle hierdie ding noem nie. Noem dit ’n rol***** as julle aan niks beter kan dink nie. Maar maak dan in julle advertensies dit net baie duidelik dat dit eintlik vir niemand van enige nut is nie. Want anders is julle besig om potensiële kliënte te bedrieg. En ek kan onreg nie verdra nie.

Ek wou jou bedank dat julle my weer ontblok het op Facebook, maar ek sien dat ek nog steeds geblok is. Laat weet my asseblief wanneer julle die blok opgehef het.

Groete
Johan Kriel

On 24/02/2017 11:40, Ruan Coetzee wrote:

Goeie dag Johan,

Baie dankie vir die terugvoering.

Behalwe vir die rol***** gedeelte, is ek bly om te hoor meneer het nog geen problem met ons Mobile diens gehad nie. Ek gebruik self Axxess Mobile en het ook nog geen probleme gehad nie.

Wens ek kon meer doen en sê om meneer te laat sien hoeveel waarde die rol***** regtig byvoeg invergelyking met ander dienstevers******s wat dit glad nie bied nie.

Dit is geensins ons intensie om enige iemand te bedrieg nie, intendeel verloor ons in party gevalle meer as wat ons maak.

Toe ons Axxess Mobile in 2014 bekendgestel het, het die kompeitisie ons uit pure jalosie na ASASA gesleep (The Advertising Standards Authority of South Africa)

Ons het die saak gewen en die reklame veldtog aangaande rol***** is as nie misleidend beskou – want dit is, wat dit is.

Waar anders kan mens die volgende in SA kry?

· 3G / LTE Data starting from R29 for 500MB or R57 a Gig

· Free SIM delivery valued at R169

· No OOB = No Surprise Bills: We also guarantee No Out of Bundle data rates. When you run out, simply Top-Up your account.

· 3-Month Rol*****: Unlike other service providers, Axxess Mobile Data Rolls over for 3 months. Not just on your first Gig or Top-Up Gigs, on ALL Axxess Mobile Data!

· Another plus point is that our data is ANYTIME DATA that can be used during the Day or Night.

· No contracts: You can cancel whenever you want (as long as it's before the 25th of any given month)

Op die einde van die dag, kan ek sonder twyfel sê dat Axxess Mobile nogsteeds die beste waarde vir geld in SA bied.

Geniet die naweek en probeer soveel as moontlik gebruik te maak van die surplus data terwyl meneer kan.

Kyk miskien ‘n paar ekstra videos op YouTube, download nuwe Apps of s***el ‘n ou kennis of familielid via Skype of WhatsApp calling.

P.s. - die blok op Facebook is nou opgehef.

Vriendelike groete,
Ruan

From: Johan Kriel ********** />Date: Friday, 24 February 2017 at 2:45 PM
To: User ********** />Subject: Re: 3 Month Rol*****

Ag boet, so vyftig, sestig jaar gelede toe ek nog jonk en onervare was sou ek dalk geval vir al hierdie nikssegende sales talk van jou hier onder. Nou het ek al genoeg ervaring in die lewe om te weet dat driekwart daarvan 'n verdraaide waarheid is. Meeste van dit wat jy noem is in elk geval in 'n mindere of meerdere mate beskikbaar by enige ander diensvers****** in Suid Afrika. Ander diensvers******s bied selfs nog meer aan, soos byvoorbeeld 'n regtig waardevolle rol*****, wat meer is as jy van Axxess kan sê.

Kom ek rig 'n uitdaging aan jou. As jy dan nou regtig so vas glo dat julle rol***** "waarde byvoeg" tot julle diens, begin jy dan van jou kant af 'n openbare debat daaroor op julle Facebook-blad. Verduidelik eers presies hoe die ding regtig werk, en vra dan jou kliënte of hulle dit waardevol vind of nie. En laat dan almal toe op Facebook om hulle mening in die openbaar te lig daaroor. Nou toe kom, wys my of jy regtig glo in jou produk, of maar net 'n perde**** vir vye aan my probeer verkoop.

Dankie dat julle my weer ontblok het op Facebook. Ek sal my bes probeer om my te weerhou daarvan om weer daar kommentaar te lewer, maar ek kan ongelukkig niks belowe nie. Soos ek gesê het, ek kan ’n onreg nie verdra nie.

Groete
Johan Kriel

On 24/02/2017 16:56, Ruan Coetzee wrote:

Hi Johan,

Net vir die rekord, ons het al ‘n debat ‘n met ons kliente hieroor gevoer in 2014, toe ons Rol***** beleid nog LIFO was “Last-in-First-out”

Die online survey het gewys dat meer as 80% FIFO verkies “First-in-First-out”

Ons het toe na die meerdeheid van ons kliente geluister en op 30 October 2014 ons Rol***** beleid offisieel verander van LIFO na FIFO.

Lees gerus die kommentaar onderaan hierdie artikel: https://mybroadband.co.za/news/broadband/113153-axxess-improves-mobile-data-rol*****.html

Daarna het ons nogsteeds ‘n paar mense gekry wat gese het hulle soek “prepaid data”

Toe sê ons, goed so kom ons launch Axxess-Mobile-Data-Vouchers - https://mybroadband.co.za/news/broadband/115557-axxess-mobile-data-vouchers-launched.html

Dit werk basies soos “prepaid airtime” maar dit kos meer as dubbel die prys, want ons betaal ‘n maandelikse fooi om die data op ons retail partners (Engen / Pick&Pay ) se servers te stoor –

en dit is wat meeste mense nie verstaan nie. Ons verkoop nie vars groente & vrugte of melk nie. Ons verkoop data, as mens dit nie gebruik kos dit ons geld om dit te stoor en dit is hoekom data verval.

Axxess betaal dus vir die 3 maande gratis stoorplek uit ons sak uit. As mense nie gelukkiger is hiermee nie, kan hulle altyd skyf na ‘n ander dienstever****** wat driekeer die prys vra vir dieselfde produk - sonder rol*****.

Ongelukkig kan ons nie almal gelukkig hou nie, maar soos ek altyd sê; ons hou nie ‘n geweer teen enige iemand se kop nie. #NoContracts

Lekker naweek vir meneer!

Vriendelike groete,
Ruan

On 25/02/2017 14:07, Johan Kriel wrote:

Ruan

Jy skryf: "Die online survey het gewys dat meer as 80% FIFO verkies “First-in-First-out”"

Die huidige maand se data is "last in", maar dit is “first out”. Dit lyk darem baie vir my na LIFO en nie FIFO nie. Die oudste rol***** is "first in". Ek is een van die 80% wat FIFO verkies. So hoekom pas julle dit dan nie toe soos die meerderheid dit verkies nie?

"Prepaid data" het niks met die onderwerp onder bespreking te doen nie. Sales talk! Jy het regtig nie nodig om my te probeer oortuig om julle diens te gebruik nie, ek doen dit alreeds.

Jy skryf: "Ons verkoop data, as mens dit nie gebruik kos dit ons geld om dit te stoor en dit is hoekom data verval."

Maar nou verstaan ek glad nie. As dit julle geld kos om internet toegang (data) te “stoor”(???), sal dit dan nie beter wees om gebruikers toe te laat om dit so gou moontlik te gebruik nie? Dan hoef julle dit nie te “stoor” nie en julle spaar “stoorgeld”. En die gebruikers is ook tevrede. En almal wen!

Net ’n vriendelike versoek meneer Coetzee, moet asseblief nie my intelligensie beledig nie. Ek is nie ’n bobbejaan nie.

O ja, dankie vir jou voorstelle om van my oorskiet data ontslae te raak, maar ek het regtig geen probleem om my maandelikse data op te gebruik nie, my probleem is om ’n sinvolle noodreserwe op te bou sonder om te moet betaal vir iets wat ek nie kan gebruik nie.

Groete
Johan Kriel

On 28/02/2017 14:41, Johan Kriel wrote:

Andrew/Franco (cc: Ruan)

Seeing that Mr Ruan Coetzee is now ignoring me I suppose it is time to take this to the next level. Please refer to the email conversation between me and Mr Coetzee below (I have also attached the original .eml document for authentication). If for any reason you do not understand Afrikaans, please just do not ask Mr Coetzee to translate it for you. For some reason I do not trust him to translate it accurately. Rather ask one of your other Afrikaans employees.

Now my question to you (Andrew and Franco) is, is this the kind of dishonesty you allow in your company? And I am referring here first to the downright lies that Mr Coetzee is trying to sell to me in this email, and which I have pointed out to him in several instances, as well as to the dishonest “rol*****” that Axxess is selling to your clients. Yes, you may be the only service provider that offers a “3 Month Rol*****”, but you are also the only service provider that makes it extremely difficult to use that rol*****. All other service providers offer at least a one month (and some even two months) rol*****, AND their rol*****s can be used without any preconditions before it expires after a month or two.

From my conversation with Mr Coetzee it is also now quite obvious that there is no other valid reason why your rol*****s can not be used before you deplete your monthly allowance first, but because you want to make it impossible for your clients to use something that they have already paid for. Some people would even call that *****ing.

Did you approve all this dishonesty Andrew? Franco?

Regards
Johan Kriel

From: Johan Kriel ********** />Date: Wednesday, 01 March 2017 at 2:23 PM
To: Andrew Simpson ********** Franco Barbalich ********** Ruan Coetzee ********** />Subject: Re: 3 Month Rol*****

Does anyone still want to respond to this, or shall I take the next step and publish this conversation on Hello Peter? Or would you prefer that I go directly to *******ion Watch for official investigation by the authorities?

You have until 08:00 2/3/2017 to respond.

Regards
Johan Kriel

On 01/03/2017 15:17, Jo-Anne Olckers Potgieter wrote:

Good Day Mr Kriel

My name is Jo-Anne I am the General Manager here at Axxess. I will be looking into your complaint as laid out below. Please allow me time to work through all the correspondence below and I will send a response during the course of tomorrow.

Thank you in advance for your understanding

From: Johan Kriel ********** />Sent: Wednesday, March 1, 2017 3:27 PM
To: Jo-Anne Olckers Potgieter
Subject: Re: FW: 3 Month Rol*****

Thank you for your reply Jo-Anne. Looking forward to your response.

Regards
Johan Kriel

On 02/03/2017 10:26, Jo-Anne Olckers Potgieter wrote:

Hi Again Mr Kriel

I see there has been a lot of back and forth and unnecessary exchange of information that has happened here.

Our business is built on renewal services. Clients who continue to use and pay for their services on a monthly basis are what keeps our company going. The industry we are in is extremely competitive with value added service often being the deciding factor when a consumer chooses one service provider of the other. Hence our concept of 3 month rol***** was introduced. Some of our competitors were offering a 1 month rol***** and some nothing at all, after tons of research and consideration we came up with the 3 month rol***** concept.

Simply put, as long as you are an active paid user any unused data from the previous month on qualifying packages would carry over for a period of 3 months before it expires. We use the concept of oldest data from your rol***** is used first after the monthly allocation is depleted, this gives the client a better chance of using his unused data opposed to us using a last in first out concept. If we were to allow clients to use their rol***** data first that would mean that we would not be able to enforce that the rol***** data is only available if the service is active (not cancelled), these clients are going to simply argue that the data has already been paid for. Without the renewal of this service we aren’t going to have a business to speak of as the basis of our business is that of the renewal of the service.

The ISP industry in South Africa is run on a very fine line, profits do not come from the sale of data but rather the volume of clients. Value added services are what makes the difference. I take note of and fully agree that we could be more clear with the explanation of the 3 month rol*****, I have already given instructions to the relevant team to look into this.

I trust that you find my explanation satisfactory. If you feel that you have been treated unfairly you are well within your rights to lay a complaint. From our side we now consider this matter resolved.

Thank You

On 02/03/2017 14:48, Johan Kriel wrote:
Jo-Anne

From your side you might consider this matter resolved, but I don’t. Far from it!

You write: “Clients who continue to use and pay for their services on a monthly basis are what keeps our company going.”

Happy clients WILL “continue to use and pay for their services”, unhappy clients won’t.

You (and Mr Coetzee) keep referring to your 3 Month Rol***** as such a wonderful “value added service”. The fact that your “rol*****” lasts three months does not make it any better than a one month rol***** if it is almost impossible for me to use it. Yes, other service providers may offer only one month rol*****s (and ALL of them do, not just some), but at least their rol*****s can be used without some dishonest preconditions attached to it first. THAT is a “value added service”, not a three month useless rol*****.

You write: “after tons of research and consideration we came up with the 3 month rol***** concept.”

A 3 month useless rol*****, yes.

You write: “We use the concept of oldest data from your rol***** is used first after the monthly allocation is depleted, this gives the client a better chance of using his unused data opposed to us using a last in first out concept.”

Of course it does. And it will give the client an even better chance to use the rol***** if he can use it before his monthly allocation. In other words a real first in first out concept. Which is apparently (according to Mr Coetzee) what 80% of you clients prefer. By the way, I actually believe that figure of 80% is untrue, I think it was closer to 100%.

You write: “these clients are going to simply argue that the data has already been paid for.”

And these clients would be absolutely correct!

You write: “The ISP industry in South Africa is run on a very fine line, profits do not come from the sale of data but rather the volume of clients. Value added services are what makes the difference.”

Then keep your clients happy and give them real value added services, not dishonest **** value added services.

You write: “I take note of and fully agree that we could be more clear with the explanation of the 3 month rol*****, I have already given instructions to the relevant team to look into this.”

Just be careful, explaining this more clearly to your clients might make some of them who did not realise this before to consider other, more honest service providers. Do you really want to risk loosing clients by doing that?

Now that I do know a hundred percent for sure that your “rol*****” does actually have only one purpose, which is to try and prevent clients from using something that they have already paid for (both you and Mr Coetzee admitted that now on record), I might actually consider reporting you to *******ion Watch if we can not resolve this. But I do not really want to harm Axxess, because I do get good service from you. I just want you to give us an honest service. I still hope that you, as a person in charge of a company, will realise that being dishonest has always been a crime.

Regards
Johan Kriel

From: Johan Kriel ********** />Date: 02/03/2017 16:15 (GMT+02:00)
To: Jo-Anne Olckers Potgieter ********** />Cc: Andrew Simpson ********** Franco Barbalich ********** />Subject: Re: FW: 3 Month Rol*****

Jo-Anne

A thought just cross my mind. I am willing to pay R200 (instead of R147) per month for exactly the same 3Gb/month service that I have now, but with a one month rol***** that I can use before I use my monthly allowance. Would you gain or loose in such a case? So how about giving users a choice. Three months rol***** as it is now at your current prices, or one month FIFO rol***** at a higher price?

Regards
Johan Kriel

On 02/03/2017 16:46, Jo-Anne Olckers Potgieter wrote:

Thank you Mr Kriel. When we next discuss products we will look at the possiblity of this.

Thank you for your suggestion.

On 02/03/2017 17:13, Johan Kriel wrote:

Hopefully it will be soon and not within the next five years. Keep me posted. I have not disregarded the possibility to report you to *******ion Watch yet.

Regards
Johan Kriel

On 10/03/2017 14:31, Johan Kriel wrote:
Hi Jo-Anne

So did you get permission from your subordinates yet to give users a fair choice regarding the rol*****?

I also notice that the 3 month rol***** is again advertised on Facebook today without "clearly explaining" the dishonesty about it. May I refer you to what you said about clearly explaining it in your email to me on 2/3/2017 (see below). Now this is your FINAL WARNING, the next time that the 3 month rol***** is mentioned on Facebook without explaining the dishonesty, I will without further warning explain it myself to your users on Hello Peter, as well as report you to *******ion Watch.

Also, if I do not hear from you by the end of this month regarding changing the rol***** to a proper first in first out rol*****, or at least give users a fair choice about it, I will also report this on Hello Peter, as well as to *******ion Watch.

Now YOU have a fair choice.

Regards
Johan Kriel

On 29/03/2017 09:58, Johan Kriel wrote:
Hi Jo-Anne

Just a friendly reminder that I am going to publish this email correspondence on Hello Peter, as well as report the matter to *******ion Watch unless I see some action by the end of March regarding rectifying the dishonesty about your rol*****.

Regards
Johan Kriel

0
Replies (0)