1 reviews | Active since Jul 2016
BAD BAD BAD en bly van Afrihost weg want Axxess en Afrihost is een
BAD BAD BAD ek raai almal aan om hier weg te bly en ook Afrihost is deel van hulle so moenie probeer om van Axxess weg te gaan na Afrihost toe nie jy maak hulle net bly. Mens betaal mos vir n maand vooruit reg, nou die klomp verstaan dit nie en sit mens se lyn af, hulle support is pateties verby en na 1 uur 15 min en die 6de persoon se i am sorry, is ek gatvol verby. Hulle verstaan mens nie, al wat hulle geleer word is i am sorry. Hoeveel mails, oproep na oproep, mail na mail moet mens maak voordat iemand die prentjie kan lees. Nee wat ek soek nou n klein outjie wat uit sy gerage werk wat weet van diens lewer. Na meer as 10 jaar se ek koebaai vir n firma wat te groot geword het vir sy skoene en patiese personeel.
