1 reviews | Active since Oct 2016

25 Oct 2016, 16:59

Tipiese Afrika Diens

Vanaf dag 1 was daar GEEN diens, geen terugvoer. Ek sukkel al vir ten minste 2 weke om met enigiemand by Amobia aan die dienskant te praat wat enige poging aanwend of bereidwilligheid het om te probeer help. Dis so tipies.

Ek het al boodskappe gelos, eposse gestuur. Geen terugvoer.

EK KANSELLEER ONMIDDELIK MY DIENS. Dis seker 'company policy' om jou gat aan jou klïente af te vee!!!! Wel, ek vee my gat nou af aan enuge verdere debietorders!!!!!

0
Replies (0)