PS
PETER S

1 reviews | Active since Mar 2022

18 Mar 2025, 20:36

Ek het moed opgegee dat ek my foon nie gaan terug kry nie

Ek het moed opgegee dat ek my foon nie gaan terug kry nie. Dit was al 2maanfe en ek het betaal vir n foon wat ek nie besit. n Dame met die naam Elrike het met my ****ak gemaak verlede week en vandag kry ek n sms my foon is oppad. Baie dankie Elrike vir jou by stand en hulp. Ek waardeer regtig wat jy ingesit het en ook om my WhatsApp n boodskappe amper dadelik te beantwoord en om my gerus te stel. Ek het getwyfel en jy het gese jy is hier my foon is amper klaar. Baie dankie Elrike.

0
Replies (0)