FL
Francois L

1 reviews | Active since Jul 2015

11 Jan 2020, 21:01

Very poor service

Die slegste diens wat ek nog ooit beleef het. Almal belowe hulle bel terug of as die probleem op los maar niks. My download speed is tussen 0.2 en 2.5. Hoe de hel moet mens daarmee tv kyk of jou werk op die internet doen. Ek sukkel al van middel September as met die probleem is nou mooi gat vol vir dit.

0
Replies (0)