PR
Paul R
1 reviews | Active since May 2016
15 Mar 2019, 13:30
KLAG TE VERGEEFS
Dit gaan ook dieselfde met Afrihost dat hulle glad nie op jou KLAG REAGEER NIE. M.A.W. hulle wil nie n diens lewer nie. Ek wil aansluit aan n sekere paket op hulle website maar kan nie en hulle kom ook nie terug na jou toe nie. Ek het die klag op hallo peter gerapporteer maar te vergeefs.
Helpful (0)
Replies (0)0
Replies (0)