GEEN DIENS NIE NUL ABSOLUUT NIKS
Baie dankie vir julle swak diens doen aansoek vir n fibre lyn die 5de Mei julle trek geld van my rekening af en dan gebeur daar niks geen feedback geen niks. Ek vra om met n bestuurder te praat maar dit kan ook nie gebeur nie want julle werk van die huis af en bestuurders is nie op die stelsel nie wonderlik absoluut wonderlik julle is pateties verby. Ek gaan julle oorhandig aan die ombutsman
Helpful (0)
Replies (0)0
Replies (0)