1 reviews | Active since May 2019
Bad service loosing conection
Ek het n maand tot maand ****rak met Afrihost . Ek het n 10meg lyn by hulle en my paket sluit in die adsl lyn wat hulle deur open serve hanteer vir my. Vanaf die 23 April 2019 elke aand om en by 20:00h val my lyn spoed na minder as 2meg, dan tel hy weer op na n rukkie. Ek het elke dag n klagte gelog by hulle en hier was nou al 4 lede van open serve hier by my huis om die problem tekom uitsort maar dan kom hulle in toets die lyn en se hulle kom nou nou weer terug en dan kom hulle nooit weer terug nie. Dan moet ek weer n klagte log by Afrihost. En so gaan dit nou al aan vir 4 weke. dit is nou al so erg dat tot deur die dag verloor ek spoed op my lyn. Vrydag was hier weer n man van open serve en het my lyn getoets en gese hy toets nou reg. op daardie stadium het hy reg getoets en was reg vir n 1of 2 tobeging die drama weer. elke dag glog ek n klagte. dan ****ak een of ander persoom my met of die selfde **** van eks gefrottle of die lyd sync reg by hulle maar my spoed wys anderd by my . hulle is nie beruid om n mens tehelp nie maar ek moet elke maand my gat af betaal vir hierdie swak diens. So ek wra dat n person wat weet waarvan hy praat my asb ****ak van Afrihost af en my help met die ****. soos ek se ek sit al metmeer as 4 weke met die problem en kom net mooi nerense met hulle nie . My landlyn nr ********** 266 en my profile is ********** .my ****ak nr ********** 834
