Account cancelled wrongly via Afrihost's finance dept.
Hi. Na jare se uitstekende diens by Afrihost is ek vanaand baie gefrustreerd met Afrihost . My rekening is op datum (ver vooruit betaal) maar nou hoor ek by Afrihost se support afdeling dat my rekening gekanselleer is as gevolg van iemand wat by finansies instruksie gegee het. Nou kan hulle glo nie eers die account net enable tot finansies dit reg stel nie. Ons sit nou sonder tv en internet en my vrou moet dringende mail stuur vir Vendors in Amerika. Cloe van support het my dit meegedeel en toe ek met haar addelingshoof praat, het sy die foon neergesit . Luister gerus na die opnames.
Helpful (0)
Replies (0)0
Replies (0)