CH
Cecelia H

1 reviews | Active since Jan 2025

22 Jan 2025, 13:38

Zestlife

Een ster is nog te veel! Zestlife is vinnig om te reageer wanneer jy Gap Cover wil uitneem of om jou te probeer oorreed as jy wil kanselleer maar behoede jou as jy n eis indien.Dan wag jy maande en moet jy dieselfde dokumentasie oor en oor indien. Ek was 10 jaar n klient en as ek ooit getwyfel het oor besluit om te kanselleer het die gesukkel om n baie klein eis uitbetaal te kry my oortuig ek het die regte besluit geneem.

0
Replies (1)
Zestlife
Zestlife's reply22 Jan 2025, 20:35
Official
Hi Cecelia,
Ek is jammer dat jy 'n negatiewe ervaring gehad het.  Ek kan jou verseker dat ons alle take met dieselfde toewyding hanteer en nie slegs nuwe besigheid nie.
Ek vermoed dat alhoewel jy dokumentasie oor en oor ingedien het, daar wel dokumentasie is wat nog uitstaande is.
Ons sal weer na alles kyk en jou direk terugvoer gee.
Groete