LJ
Leon J

1 reviews | Active since Oct 2013

16 Sept 2025, 22:49

*****s

Mense bly weg van die plek dus die ou zarcasino en africangrand jy wen cash uit , as jy weer begin speel vat hulle nie dubbel nie maar 100 keer meer terug as wat jy gewen het of uitgecash het dieselfde patroon as zarcasino en africangrand hoekom het hulle dit toegemaak.BLY WEG Hulle rig die spelers se account jy kan skyf van een software suppliers na n ander as hy jou begin eet kan jy maar vergeet dat jy iets gaan terug Se weer presies dieselfde patroon soos hulle ou casinos wat toegemaak is

0
Replies (0)