PP
Patrick P
1 reviews | Active since Nov 2019
03 Nov 2019, 19:13
Wireless Solutions Lydenburg
Die swakste wifi verskafers so ver glo ek. Na installasie diens is belaglik as daar ooit so iets bestaan by die besigheid. As jy mos weet die syn gaan heeltyd sleg wees ,want is geen oop lyn na tooring dan is dit mos logika moenie beloftes maak wat jy nie kan na kom nie. Mors net jou geld en gee die besigheid n slegte naam. Verloor een klient vandag maar oor n week dalk tien asgevolg van die slegte naam en so gaan dit aan.
Helpful (0)
Replies (0)0
Replies (0)