IO
Isak O

1 reviews | Active since Apr 2024

16 Nov 2024, 11:38

Wheeltraders- Parow

Ek het met Jacques Magson van die Parow tak gewerk om 'n motor te bekom. Vinnige, effektiewe diens is ervaar en daar is uit hul pad gegaan om my te bedien. Ek beveel Wheeltraders in Parow aan vir enige iemand wat nuwe wiele soek. Dankie Jacques vir n besonderse diens!

0
Replies (0)