AP
Andri P

1 reviews | Active since Apr 2013

01 Jul 2020, 19:26

Wesbank wees geduldig

Goeie naand ek is baie ongelukkig hoe Wesbank sy kliente hanteer, ek weet ek is agter met my voertuig se premie maar weens die COVIT 19 het ek al hoe meet agter geraak, ek het na WesbankDRC menige emails gestuur hul antwoord nie terug as dit is hoe hul hil getroue kliente behandel maar wanneer hulp nodig het het jy het niks om te gee nie maar dan trap hul nog meer.

0
Replies (1)
WesBank
WesBank's reply02 Jul 2020, 17:40
Official
Dear Andri P
We have received and reviewed your Hello Peter post. Our Customer Resolutions Team has logged a formal complaint which has been routed to the relevant department for investigation and resolution. 

We will be in touch with you to resolve this matter.

Regards,

WesBank Service Resolution