Wesbank bought a broken car
<p>Hi. I bought a second hand car from kia , gwm dealer marlmesburry and this car i drove for like 7 days and there was something wrong with the turbo and then the dealer took the vechicle for 60000km service and i asked him if they can look at the turbo for me he said yes and he said they fixed it. Got the car back after 5 days now it is overheating and the turbo is worse. I want to cancel this car URGENTLY. </p>
Hi. Ek het n gwm h5 2.0l vgt 4x4 gekoop by die mense die kar se turbo raas fluit en het geen krag die heat cage van die is nie konstant nie en gaan ook bo half 7 dae terug het ek hul laat weet hier van en ek wil dit kanseleer en wil nogsteeds. Vandag 24 july gaan hul eers die kar kom haal en kyk wat fout is en dan dit kanseleer ek soek die kar nie meer nie. En nou los hul my sonder n kar hul wil my nie eers n leen kar gee nie. Ek soek nie meer die gwm h5 2.0l nie.