RN
Ronelle N

1 reviews | Active since Feb 2019

01 Jun 2021, 11:23

Swak diens!

Ek het regtig probleme met Wesbank. Ek sukkel om my registrasie papiere van my voertuig by hulle te kry. My motor is klaar betaal. Ek is nou al n maand lank met hulle in ****ak deur email. My fooi virnsie registrasie papiere is ook betaal en elke keer laat weet hulle net weereens dat hulle nie die papiere kan stuur nie want my besonderhede is verkeerd!! Al my besonderhede is reg wat ek deurgee en ek het al hoevele kere my besonderhede laat "update", maar elke keer is dit net weer dieselfse ou storie. En jy kry by geen van hulle nommers antwoord nie. Ek kan net met hulle deur email ****ak maak. En dan neem dit 5 - 7 werksdae vir hulle om terug te kom na jou toe. Dis loutere twak!!! Ek soek my registrasie papiere waarvoor ek BETAAL het asb!!!

0
Replies (2)
WesBank
WesBank's reply01 Jun 2021, 13:16
Official
Dear Ronelle N,

We have received and reviewed your Hello Peter post. Our Customer Resolutions Team has logged a formal complaint which has been routed to the relevant department for investigation and resolution. 

We will be in touch with you to resolve this matter.

Regards,
WesBank Service Resolution

RN
Ronelle N's update01 Jun 2021, 14:24
Reviewer Update
Baie dankie Elize vir jou hulp. Ek waardeer dit regtig baie!!! Groete