JN
Johan N

1 reviews | Active since Jul 2019

02 Nov 2023, 15:49

Registrasie probleme

Ek het 'n voetuig deur hulle gekoop, hy is klaar betaal. Nou soek ek die registrasie papiere met die titel op my naam. Ek het hulle 'n paar keer al my informasie gestuur, maar lyk my hulle stel nie belang om my te help nie. Ek soek hulp asseblief.

0
Replies (1)
WesBank
WesBank's reply02 Nov 2023, 16:11
Official
Dear Johan Nel
 
We have received and reviewed your Hello Peter post. Our Customer Resolutions Team has logged a formal complaint which has been routed to the relevant department for investigation and resolution. 
 
We will be in touch with you to resolve this matter.
 
Regards,
WesBank Service Resolution