ReFinance declined
<p>Ek kan nie glo nie. Na 5 jaar wat ek my kar afbetaal by wesbank word my her finansiering afgekeur vir die res waarde. En al wat die simpel bank mense se is. Sorry Mnr. As jy nie die baloon payment betaal nie, dan vat ons jou kar terug. Sommer net so!!! Sal nooit in my lewe weer besigheid doen met die sleg bank nie!!! Baie omgekrap en teleurgesteld!!! Moes 1 ster gee. Maar ongelukkig wou ek n minus 10 gee!!!</p>
Goeie dag
Dankie dat u die saak onder ons aandag gebring het en ons die geleentheid gun om vir u terugvoering te gee.
'n WesBank verteenwoordiger het met u in verbinding getree en sal in ****ak bly tot die saak afgehandel is.
Ons vertrou u vind bogenoemde in orde.
Vriendelike groete,
WesBank
Best regards,

USELESS!!! WESBANK SIEN MY NOOIT WEER NIE!!
USELESS!!! WESBANK SIEN MY NOOIT WEER NIE!!