1 reviews | Active since Jun 2013
Ongeskikte wesbank werknemer.
Ons bakkie was nov 2018 deur balju kom vat ek is deur hul verseker dat sodra die voertuig in hul stoor is dit van ons naam verwyder sal word omdat die lisensie einde nov 2018 sou verval en ek nie met boetes wou sit as ek my kar se lisensie of ons bestuurders lisensie hernu. Ek gaan vanoggend om my kar se lisensie te hernu en word ingelig deur verkeer en dep vervoer dat daar toe wel n boete van R241 op ons naam is en ek dit eers moet betaal voor ek my kar se lisensie kry. Ek is jammer maar wesbank het nie hul woord gestand gedoen en nou moet ek boetes betaal vir n voertuig wat nie in ons besit is of was in daardie tydperk. Ene mnr lincoln hofsta sal nie 10min terug in n opgeneemde gesprek beweer ek suig dit wat ek se uit my duim ekt hom gemail met die dokumente. Hy is arrogant en behoort nie met kliente of die publiek in gesprekke te wees nie want hyt geen ***n etiket of maniere nie. Ek voel gegrief dat hy se ek suig goed uit my duim. Hy is ongepoets en ongemanierd. Ek gaan dit verder vat as hy nie n waarskuwing kry vir sy blatante uitlating nie.
I will personally be in touch with you to resolve this matter.
Wiesaal Sallie
WesBank Service Resolution
I will personally be in touch with you to resolve this matter.
Wiesaal Sallie
WesBank Service Resolution
