AP
Annette P

1 reviews | Active since Nov 2018

17 Nov 2018, 16:06

Baie Dankie Peter

Ek wil net baie dankie se vir Peter van die kliente diens sentrum vir die uitstekende raad wat hy vir my gegee het. Ek het ge sukkel om by te bly met my paaiemente en hy het voorgestel ek nader 'n debt counsellor. Die debt counsellor het nou na my goed gekyk ek wag op 'n antwoord Maandag. Dankie Peter!

0
Replies (1)
WesBank
WesBank's reply19 Nov 2018, 10:11
Official
Dear Anettepretorius,

Thank you for your compliment. We aim to delight our customers with great customer service.

Regards,

Tina Du Toit