1 reviews | Active since Feb 2015
Admin agterstalling vir ongeveer 4 maande
my man het Mei maand 'n 'authority' vorm geteken en saam met al die aanhangsels wat vereis word aangestuur na [Email Removed] sodat ek die rekening kan hanteer omdag hy veldwerk doen en bitter min gedurende kantoor ure beskikbaar is. dit is vandag 16 September - daar is weereens vir my gese dat die vorm nog nie op die sisteem is nie en dat hulle niks ontvang het nie - ek het dit reeds 7 keer gemail.<br> <br> daar is 'n bedrag op my rekening vir 'insurance cost levied' wat nie veronderstel is om af te gaan nie - ons het nie gevra of geteken vir adisionele versekering nie omdat ons alreeds polise en dekking daarvoor in plek het. die dame by die motoragentskap by wie ons geteken het vir die bakkie is ook nie baie behulpsaam nie - sy antwoord nie eers my oproepe of eposse nie. Wesbank se konsultante trek net skouers op want sonder my inligting op die sisteem kan hulle my nie help nie. hierdie is uiters swak diens en ek het dit nie verwag van 'n instansie soos Wesbank nie.
Baie dankie dat u u frustrasie onder ons aandag gebring het en ons die geleentheid bied om die saak te ondersoek.
Die toestemmings dokument is nou op die rekening aangebring en u kan enige tyd skalel indien u enige navrae het.
U klagte aangaande die opsporings stelsel wat op u ****rak bygevoeg was, is aangestuur na ons takbestuurder om met die handelaar te bespreek.
Ons hoop u vind bogenoemde in orde en wil graag omverskoning vra vir enige ongerief veroorsaak.
Groete,
WesBank