dN
dawie N
1 reviews | Active since Apr 2025
21 Apr 2025, 16:44
Webuycars...*****s
More 2025/4/22 is n normale werksdag sal wag en kyk wat gebeur net my klagtes by webuycars. Sien uit na die stront verskonings wat hul sal voorhou die punt is ek soek my geld terug vd herstel aan my voertuig die R2200.Caddy net n goue sticker en Dekra report wat padwaardigheid gefail het....grap gatte Dankie Dawie Nel ***
Helpful (0)
Replies (0)0
Replies (0)