AW
Adriaan W

1 reviews | Active since Oct 2017

12 Jul 2019, 15:52

Webuycars Silverlake- wat n uiters swak diens

Goeie dag,

Ek wil graag net julle laat weet oor die manier wat ek behandel is by webuycars.co.za in Silverlakes. Wat n gelukkige dag moes gewees het was een van my moeilikste dae ooit. Ek is in die proses om n nuwe motor by webuycars te koop, en ek gee op. Die mees arrogant mens ooit in my lewe ontmoed. Elmarie! Die manier wat sy met mens praat. En maak asof sy jou n guns doen is absoluut onaanvaarbaar. Geen terugvoer nie geen mens persoonlikheid nie. Was gepeaat soos n kind. Ek moet my motor more gaan optel maar ek het geen behoefte meer nie. Ek is op die punt om als te kanseleer oor die manier wat hierdie vrou met mens praat. Geen ****ak nommer, 3dae na die tyd eers my invoice gestuur. En nou die bank blameer. Kan iemand anders my help voor more of ek kanseleer als en gaan koop op n ander plek

0
Replies (1)
Webuycars.co.za
Webuycars.co.za's reply12 Jul 2019, 17:14
Official
Adriaan

EK kyk dringend vir jou hierna.

Dirk