JV
Jarred V

1 reviews | Active since Aug 2022

05 Aug 2022, 17:45

WeBuyCars Nelspruit

Marchand Goosen wat my gehelp het by Nelspruit, niks anders as 5 ster nie, goeie gehalte en uitsekende advies

0
Replies (1)
Webuycars.co.za
Webuycars.co.za's reply06 Aug 2022, 13:38
Official
Middag Jarred

Glo dit gaan goed.

Dankie vir die positiewe terugvoer, mag die voertuig net vir julle vreugde bring.

Sien julle vir die volgende koop.

Vriendelike groete.