CS
Chanbené Slabbert

1 reviews | Active since Apr 2022

07 Apr 2022, 18:07

WeBuyCars-Midstream

Johan De Vos & Morne De Vos

Baie baie dankie vir julle altwee se bydra tot my karretjie!! Baie dankie johan dat jy my gehelp het met my karretjie en dat jy gesorg het dat hy mooi skoon en reg gemaak is vir my om op die pad te wees en dankie dat jy my so mooi gehelp het!!Morne Baie baie dankie aan jou wat my gehelp het vir my Aansoek om approved te word tot wanneer ek my kar vandag gekry het!! Baie dankie ook dat jy my so mooi verduidelik het met my ****rak en wil vir julle altwee se baie baie dankie vir julle 2 se bystand en se hulp!!! Dankie dat julle 2 my droom waar gemaak het!!

Julle diens wat puik !

0
Replies (1)
Webuycars.co.za
Webuycars.co.za's reply09 Apr 2022, 13:20
Official
Good Day Chanbené Slabber
 
Thank you so much for taking the time to write to us.
 
We do appreciate your support and for choosing WeBuyCars. 
 
We will relay this beautiful message to the team.
 
Baie dankie 
 
Kind regards,