dN
dawie N

1 reviews | Active since Apr 2025

17 Apr 2025, 10:17

We buy cars....skelns

Het n Voertuig ****ant by webuycars jhb suid gekoop. Voertuig het n dekra report met n goue sticker en n voucher vd padwaardigheids sertifikaat. Volgens verkoops persone als in orde met die voertuig maw hy sal toets slaag.GROOT GRAP VOERTUIG SE SHOCKS IS MOER TOE. Webuycars weier om die kostes te dra. Volgens my ervaring is hul n klomp ***** bliksems Ek sal niemand aanbeveel na hulle toe nie. *****S. Koop eerder by Mitmak motors of die ou opi hoek

0
Replies (3)
Webuycars.co.za
Webuycars.co.za's reply17 Apr 2025, 10:34
Official
Dear dawie,

Thank you for bringing this to our attention.

Our sincerest apologies for the negative experience you have had.

We are busy investigating the matter and will provide you with feedback as soon as possible.

Kind regards
dN
dawie N's update17 Apr 2025, 10:56
Reviewer Update
Dit sal goed wees dankie
Die ekstra kostes wat ek moes betaal wil ek terug he n skamele R2200 die goed koopste wat ek voorgestel het met my klagtes en emails
Ek wag vir n positiewe terug voer
Dawie
***
dN
dawie N's update22 Apr 2025, 15:37
Reviewer Update
Nog steeds niks van die *****s WEBUYCARS gehoor nie dit blyk hul moet politiek toe want hul is meer korrup as die anc.
Behalwe dat hul lieg en bedrieg steel hul nog my geld ook
Voorstel aan enige 1 wat dit oorweeg om n voertuig daar te koop of verkoop BLY WEG HUL GAAN JOU BEVOK EN BESTEEL
Dawie
***