MM
Martie M

1 reviews | Active since Feb 2024

02 Feb 2024, 15:28

Wayne Fitchat (Branch - Silver Lakes Baie Dankie Wayne vir jou puik diens en hulpvaardigheid die dag van my aankoop van my Toyota Bakkie

Wayne Fitchat (Branch - Silver Lakes Baie Dankie Wayne vir jou puik diens en hulpvaardigheid die dag van my aankoop van my Toyota Bakkie. Eks hoogs tevrede met jou diens. Ek Sal jou enige tyd aanbeveel by my familie en vriende. Nogmaals dankie Mooi dag

0
Replies (1)
Webuycars.co.za
Webuycars.co.za's reply02 Feb 2024, 19:58
Official
Hi Martie

Dankie vir die wonderlike terugvoer!