WG
Willie G

1 reviews | Active since Jul 2013

31 Oct 2015, 14:32

Very Impressed

Were selling my Land rover and thought I will give these guys a try. I must say I were very impressed with a really impressive process and fair offer for my vehicle. Everything were done very efficiently and electronically. I can easily highly recommend We Buy Cars.

0
Replies (1)
Webuycars.co.za
Webuycars.co.za's reply16 Nov 2015, 12:19
Official
Hello willie.van.graan,

Dit is so 'n vooreg vir my as iemand van jou kaliber ons diens hoog aanslaan, ek waardeer dit opreg man.

Dankie dat jy ons 'n kans gegee het.

Jy is altyd welkom om weer as jy in dei omgewing is in te kom en 'n draai te gooi en te kom hallo s? laat ons bietjie kuier en nog karre kyk en vir jou wys jy weet, miksien soek iemand wat jy ken nog so iets soss 'n Landrover of 'n Spesialis 4x4 Voertuig jy weet.

Dankie vir jou mooi kompliment.

Dirk