1 reviews | Active since Feb 2014
Van baie slegte diens Na uitmuntende diens
Aangesien we buy cars nie BEEE is nie voel ek op my gemak om my review in Afrikaans te doen, ook aangesien daar altyd iemand in Afrikaans is om my te help. Ons het onlangs n kar gaan koop by We buy cars. Aan die begin het dit nie goed gegaan nie en ek gaan nie name noem nie maar die manager soos hy homself noem het ongelooglike swak diens gelewer. Ek het aangedring om die saak nie daar te los nie en het gevra om met sy senior te praat. Wel ons land toe op by Mark (Bracken gate ) wel vandag wil ek vir Mark sê dat jy is een van die beste managers wat ek al ontmoet het, jy het jouself voorgestel deur vir my te sê dat jy hier is om probleme uit te sort. Presies wat jy gedoen het. ek wil vir jou dankie sê dat jy die klient eerste gestel het en na my geluister het toe ek die probleem verduidelik het. As enige iemand n probleem het moenie skroom om dit met Mark te bespreek nie, hy luister en is regverdig. Jy version jou managers posisie Mark, Well done.
