1 reviews | Active since Aug 2017
Uitmuntende diens
<p>Daar is bittermin mense en besighede wie sulke goeie diens lewer - soos ek vandag van Ilse Oosthuizen by We buy Cars en We Sell Cars, ervaar het. Nie net het sy dinge so vlot en gemaklik laat verloop met die aankoop van my voertuig, maar haar vriendelike diens en kennis het my verstom. Ilse, baie dankie vir jou uitstekende diens - dit word opreg waardeer!! Ek sal enigetyd iemand na jou verwys!</p>
Hi Susan,
Baie dankie vir jou wonderlike review, ons waardeer dit so baie! Dis altyd lekker om van ons kliënte se goeie ervarings te hoor!
Ons sal jou mooi boodskap net so deurstuur aan Ilse :)
Die WSC Span