TL
Tania L

1 reviews | Active since Feb 2023

02 Mar 2024, 12:24

Thinus van der Merwe by We Buy Cars Midstream het my dogter bygestaan met haar 1ste kar koop

Thinus van der Merwe by We Buy Cars Midstream het my dogter bygestaan met haar 1ste kar koop. Ons kon nie vir beter diens gevra het nie. Thinus, Baie dankie dat jy my dogter se ondervinding so plesierig gemaak het.

0
Replies (1)
Webuycars.co.za
Webuycars.co.za's reply02 Mar 2024, 15:11
Official
Hi

Thank you for the lovely review!

Kind regards