JE
Johan E

1 reviews | Active since Jul 2018

26 Jul 2018, 09:32

Thank you

Was helped by gerit yesterday and got really good service. Thank you

0
Replies (1)
Webuycars.co.za
Webuycars.co.za's reply26 Jul 2018, 11:12
Official

Hi Johan,

Baie dankie vir die wonderlike terugvoer!

Ons is so bly om te hoor dat jy jou ervaring by ons geniet het en dat jy tevrede is met die diens wat jy by Gerrit ontvang het - ek stuur jou kompliment deur!

Ons hoop om jou gou weer te sien!

Vriendelike groete,