FE
Francois E
1 reviews | Active since Sept 2011
27 Mar 2023, 16:22
Swak optrede van die ****ak senter.
Die ****ak senter het die Foon drie keer afgesny omdat ek in Afrikaans gepraat het ! Nie, wat ek van We buy cars sou verwag nie. Toe ek die vierde keer ges***el het, het n' Afrikaans sprekende Persoon my goed gehelp. Dankie vir Haar. Francois E.
Helpful (0)
Replies (1)0
Replies (1)Webuycars.co.za's replyOfficial
28 Mar 2023, 08:14Baie dankie vir die terugvoer Francois.
Webuycars.co.za's reply28 Mar 2023, 08:14
Official
Baie dankie vir die terugvoer Francois.
