TP
Tiaan P
1 reviews | Active since Feb 2024
01 Feb 2024, 16:54
Swak na verkope
Diens is ongelooflik swak. Na ek aansoek gedoen het om 'n bakkie te koop en dit aanvaar is het ek 'n ewigheid gewag om te hoor van die herstelwerk wat gedoen moet word en wanneer ek die bakkie kon kry. Die swak diens het ongelukkig nie hier gestop nie, ongeveer 2 weke na ek die bakkie gekry het, het al vier bande begin pap word en al 4 bande lek op plekke waar die bande voorheen al onsuksesvol reg gemaak is. Ek het We Buy Cars se kliënte diens ge****ak en hulle weier om verantwoordelikheid te vat. Ek beveel hulle glad nie aan nie
Helpful (0)
Replies (0)0
Replies (0)