OEBB
Olive En Boon Botha

1 reviews | Active since Apr 2018

03 Jul 2024, 11:53

Swak diens: We Buy Cars

Ek wou my karavaan aan We Buy Cars verkoop. Hulle het dadelik met 'n aanbod gekom. Ek het aangedui dat ek bietjie meer wou hê. Hulle sou na my terug kom en 'n afspraak vir evaluasie reël. Na 'n week het ek hulle ge****ak en hulle het die langnaweek blameer vir die vertraging. Tot vandag, 2 weke later, het hulle nog nie na my teruggekom nie. Intussen het ek my karavaan aan 'n soortgelyke maatskappy verkoop teen die prys wat ek wou hê.

0
Replies (1)
Webuycars.co.za
Webuycars.co.za's reply03 Jul 2024, 13:03
Official
Geagte Olive En Boon Botha

Dankie dat u hierdie saak onder ons aandag gebring het.

Ons opregte verskoning vir die negatiewe ervaring wat u gehad het.

Ons is besig om die saak te ondersoek en sal u so gou as moontlik terugvoer gee.

Vriendelike groete