LM
Lyrishia M

1 reviews | Active since Oct 2022

24 Oct 2022, 16:29

SWAK DIENS SOEK MY GELD TERUG

Ek het begin oktober n car by midstream gekoop 5 km gery toe breek die kar op die highway ek moes betaal vir n insleepdienste en die kar vol gemaak met petrol, daar was gese stuur n epos met al die fakture en dit is nou einde oktober en nog geen terugvoer gehaad van enige iemand nie was gese die goed is deurgegee aan wiliam maar dis did, al wat ek vra is dat hulle my geld aan my terug betaal! Dis uiters SWAK diens!

0
Replies (1)
LM
Lyrishia M's update28 Oct 2022, 10:54
Reviewer Update
You have still not contacted me i will be taking this matter to a lawyer i am tired of waiting ! This is ridiculous