JJ
Jaco J

1 reviews | Active since Feb 2024

10 Feb 2024, 08:54

Riaan by WBC George het my eers oor die foon gehelp vanaf my kantoor in Kaapstad

Riaan by WBC George het my eers oor die foon gehelp vanaf my kantoor in Kaapstad. Die diens was perfek tot reg aan die einde toe ek my voertuig in ontvangs geneem het. Baie dankie Riaan!

0
Replies (1)
Webuycars.co.za
Webuycars.co.za's reply10 Feb 2024, 10:22
Official
Baie dankie vir jou terugvoer Jaco, ons is bly om te hoor jy het jou ervaring geniet :)